Other Press

Press Quotes

“Daar is ’n toneel aan die einde van die Coen-broers se komedie O Brother Where Art Thou waar ’n magies-realistiese rivier in vloed afkom en die kyker minute lank vasgenael staar na al die dinge wat in die sleurstroom kolk en spartel: houthuisies, boeke, bome, klaviere, meubels, beeste en outydse uitwaaierende rokke. Andra se stem herinner my aan daardie toneel. Soos Lucinda Williams en Natalie Merchant het sy ’n stem waarin verlange, wanhoop en erotiese begeerte een word in ’n magtige stroom wat nêrens behalwe in die wye blou see kan eindig nie” – Danie Marais – Beeld

“Andra’s music is a journey that should be shared by all.” – Diane de Beer – The Star

“Sku, soos n akkedissie op die warm woestynsand wat skielik betrap is. Onder die hoed sou jy haar dalk nog kon miskyk. Maar as sy sing, o, as sy sing…” – Anna-Retha Bouwer – Beeld, PLUS

“She is phenomenal in her interpretation of a variety of themes and styles. The music that she composed and wrote creates an emotional trip that takes one from the somber nostalgic to exhuberant optimism. Her voice is majestic and her presence hypnotic.” – Pinto Ferreira – Pretoria News

“Andra se rou stem is haar grootste bate. Haar liedjies roep beelde van vreemde plekke en ongeleefde geleenthede op.” – Mariana Malan – Die Burger

“…dié girl is uniek, aardskuddend, cutting edge, eiesoortig en sommer oor die algemeen een van die beste goed wat dié land nog gesien of gehoor het. Andra se musiek skeur jou ribbekas oop en gryp jou aan die hart. Rerig.” – Angola Badprop (Jaco Nel) – SONDAG

“Andra is a true icon with her strong captivating voice, soul binding lyrics and soothing guitar strings.” – Strangeways Online – www.explorethedifferent.com

“..a totally bewitching voice, reminiscent of Cat Power, Alanis Morrisette & Janis Joplin, but also in a class of her own” – Erns Grundling – Go Magazine

“Die ontdekking van ’n stem en materiaal só anders en besonders gebeur deesdae selde. Andra sing wel in Engels, maar sy is Suid-Afrikaans, en wat sy doen, verdien om wyer as net in Suid-Afrika gehoor te word.” – Mariana Malan – Die Burger

“Onthou die naam ‘Andra’. Julle gaan dit nog baie hoor!” – Informanté

“Andra – Liewe moer!” – Katvrou (Carina Laubscher)

“She has a really great voice and makes a statement when she sings – not everyone does…” – Bill Shanley – Guitarist; Producer for Ray Davies, Sinead O’Connor and Mary Black

Sherene Hustler Photography
Share:
Andra - 2022 All Rights Reserved